⸻ Wat doen ons?
Groei Saam
Versterk jou geloof en voel tuis deur by een van ons bedieningsgroepe in te skakel.

BYBELSTUDIE
WANNEER?
Woensdagaand om 18:30 of
Donderdagoggend om 09:30
WAAR?
in die kerksaal.
HOEKOM?
Die teks/tema van elke ontmoeting hou verband met die voorafgaande Erediens. Gedurende die Bybelstudie word juis ruimte geskep om stadiger deur die teks te reis, daaroor te gesels, te wonder, en saam te leer.
Vir meer inligting hieroor, kontak gerus ons Leraar, Andries Cilliers, 084 528 8717 of andries@apcilliers.com

BYBELSKOOL
WANNEER?
Ons bied een of twee keer per jaar toerustingskursusse aan oor verskeie onderwerpe. Hou die sosiale media en afkondigings dop vir meer besonderhede.
WAAR?
In die kerksaal.
HOEKOM?
Ons wil graag mense toerus om die Bybel sinvol te lees met die oog op hulle alledaagse lewe; en ons bied ook van tyd tot tyd gefokusde lewenstoerusting vanuit ’n geloofsperspektief, soos huwelikskursusse of ouerskapsgeleenthede.

JONG VOLWASSENES
WANNEER?
Weeklikse Selgroep, Woensdae om 18:30. Word deel van die WhatsApp-groep om op hoogte te bly van die bymekaarkomste.
WAAR?
Wissel (meestal by Hartklop, Kloofstraat 55)
HOEKOM?
Die jongmense van die gemeente kom bymekaar om eenvoudig saam te kuier en te groei. Dikwels word hierdie byeenkomste in samewerking met Groottekerk se Hartklop bediening gehou. Die doel is om jongmense die geleentheid te bied om nuwe mense te ontmoet, te sosialiseer en te groei.
Vir meer inligting hieroor of om deel te word van die Whatsapp groep, kontak gerus vir Erick Zulch of Marike Kleynshans, via die Skriba 079 236 9970 of ngkdab@polka.co.za

KINDERS (Graad R tot 5)
WANNEER?
Tydens die Erediens.
WAAR?
In die kerksaal.
HOEKOM?
Die kinders woon eers die begin van die Erediens by, en word dan na die kinderoomblik gestuur na die kerksaal. Daar het hulle dan tyd om te gesels, te speel en te leer oor 'n spesifieke tema of teks wat behandel word.
Vir meer inligting hieroor, kontak gerus vir
Erick Zulch via die Skriba, 079 236 9970 of
ngkdab@polka.co.za

KINDERS (Graad 6 & 7)
WANNEER?
Sondagaande om 18:00 (met die Groote Kerk aanddiens om 19:00)
WAAR?
Hartklop, Kloofstraat 55. Saamrygeleentheid beskikbaar vanaf Drieankerbaai.
HOEKOM?
Hartklop Tieneromgee-groepe (Gr. 6 tot 12) kom Sondae bymekaar voor die Groote Kerk aandiens, om saam te lees, te wonder, te vra en te aandbid. Hierdie program is in samewerking tussen Drieankerbaai en Groote Kerk Kaapstad.
Vir meer inligting hieroor, kontak gerus Erick Zulch via die Skriba, 079 236 9970 of
ngkdab@polka.co.za

HOëRSKOOLLEERDERS
WANNEER?
Sondagaande om 18:00 (met die Groote Kerk aanddiens om 19:00)
WAAR?
Hartklop, Kloofstraat 55. Saamrygeleentheid beskikbaar vanaf Drieankerbaai.
HOEKOM?
Hartklop Tieneromgee-groepe (Gr. 6 - 12) kom Sondae bymekaar voor die Groote Kerk aandiens, om saam te lees, te wonder, te vra en te aandbid. Hierdie program is in samewerking tussen Drieankerbaai en Groote Kerk Kaapstad.
Vir meer inligting hieroor, kontak gerus vir Erick Zulch via die Skriba, 079 236 9970 of
ngkdab@polka.co.za

BYBELSTUDIE
WANNEER?
Woensdagaand om 18:30 of
Donderdagoggend om 09:30
WAAR?
in die kerksaal.
HOEKOM?
Die teks/tema van elke ontmoeting hou verband met die voorafgaande Erediens. Gedurende die Bybelstudie word juis ruimte geskep om stadiger deur die teks te reis, daaroor te gesels, te wonder, en saam te leer.
Vir meer inligting hieroor, kontak gerus ons Leraar, Andries Cilliers, 084 528 8717 of andries@apcilliers.com

BYBELSKOOL
WANNEER?
Ons bied een of twee keer per jaar toerustingskursusse aan oor verskeie onderwerpe. Hou die sosiale media en afkondigings dop vir meer besonderhede.
WAAR?
In die kerksaal.
HOEKOM?
Ons wil graag mense toerus om die Bybel sinvol te lees met die oog op hulle alledaagse lewe; en ons bied ook van tyd tot tyd gefokusde lewenstoerusting vanuit ’n geloofsperspektief, soos huwelikskursusse of ouerskapsgeleenthede.
Vir meer inligting hieroor, kontak gerus ons Leraar, Andries Cilliers, 084 528 8717 of andries@apcilliers.com

JONG VOLWASSENES
WANNEER?
Weeklikse Selgroep, Woensdae om 18:30. Word deel van die WhatsApp-groep om op hoogte te bly van die bymekaarkomste.
WAAR?
Wissel (meestal by Hartklop, Kloofstraat 55)
HOEKOM?
Die jongmense van die gemeente kom bymekaar om eenvoudig saam te kuier en te groei. Dikwels word hierdie byeenkomste in samewerking met Groottekerk se Hartklop bediening gehou. Die doel is om jongmense die geleentheid te bied om nuwe mense te ontmoet, te sosialiseer en te groei.
Vir meer inligting hieroor of om deel te word van die Whatsapp groep, kontak gerus vir Erick Zulch of Marike Kleynshans, via die Skriba 079 236 9970 of ngkdab@polka.co.za

KINDERS (Graad R tot 5)
WANNEER?
Tydens die Erediens.
WAAR?
In die kerksaal.
HOEKOM?
Die kinders woon eers die begin van die Erediens by, en word dan na die kinderoomblik gestuur na die kerksaal. Daar het hulle dan tyd om te gesels, te speel en te leer oor 'n spesifieke tema of teks wat behandel word.
Vir meer inligting hieroor, kontak gerus vir
Erick Zulch via die Skriba, 079 236 9970 of
ngkdab@polka.co.za

HARTKLOPTIENERS
WANNEER?
Sondagaande om 18:00 (met die Groote Kerk aanddiens om 19:00)
WAAR?
Hartklop, Kloofstraat 55. Saamrygeleentheid beskikbaar vanaf Drieankerbaai.
HOEKOM?
Hartklop Tieneromgee-groepe (Gr. 6 - 12) kom Sondae bymekaar voor die Groote Kerk aandiens, om saam te lees, te wonder, te vra en te aandbid. Hierdie program is in samewerking tussen Drieankerbaai en Groote Kerk Kaapstad.
Vir meer inligting hieroor, kontak gerus vir Erick Zulch via die Skriba, 079 236 9970 of ngkdab@polka.co.za