⸻ Kontak Ons

Ons gesels graag met jou

Gesels gerus met ons deur die vorm te voltooi, as jy:

  • Enige vrae het
  • Iets onder ons aandag wil bring
  • Navrae wil doen oor hoe om by ons gemeente aan te sluit
  • Navrae wil doen oor ‘n doop, troue of gedenkdiens
  • Ons nuusbrief wil ontvang

Ons onderneem om so spoedig moontlik na jou toe terug te kom. Andersins is jy welkom om direk kontak te maak met die kerkkantoor by ngkdab@polka.co.za

    Jou privaatheid en die beskerming van jou persoonlike inligting was nog altyd vir ons baie belangrik. Indien jy enige vrae het oor wat ons met die inligting maak of hoe ons dit stoor, is jy welkom om vir Carlo te kontak, 079 236 9970 of ngkdab@polka.co.za. Ons onderneem om jou inligting slegs te gebruik vir die opdatering van die databasis of om gemeentesake aan jou te kommunikeer. Ons het nog nooit en sal ook nooit jou inligting aan ʼn derdeparty verkoop nie. Deur die vorm in te vul gee jy toestemming om op hierdie manier met jou inligting te werk te gaan. Indien jy reeds e-posse of whatsapps van ons ontvang, aanvaar ons dat jy gelukkig is daarmee en sal “uitteken” of “unsubscribe” sodra jy dit nie meer wil ontvang nie. Soos uiteengesit volgens POPIA: Wet op beskerming van persoonlike inligting, Wet 4 van 2013.

      NGK DAB wordmark

      VOLG ONS

       instagram  instagram  instagram

      © 2025 NG Kerk DrieAnkerBaai Gemente | Alle Regte Voorbehou

      NGK DAB wordmark

      VOLG ONS

       instagram  instagram  instagram

      © 2025 NG Kerk DrieAnkerBaai Gemente
      Alle Regte Voorbehou