⸻ Wat doen ons?
Kuier Saam
EREDIENSTE
Sondagoggende om 09:30 te Hoofweg 265, Seepunt.
Slegs op Goeie Vrydag en Kersdag vind die diens plaas om 09:00.
Daar is geen aanddienste by Drieankerbaai nie, daarvoor skakel ons in by Groote Kerk se bediening.
TEE
Na afloop van die diens op 'n Sondagoggend word daar saamgekuier in die kerksaal met tee en koffie. Hierdie is 'n heerlike geselligheid om die week mee af te skop. Dis ook die ideale geleentheid vir nuwe intrekkers of besoekers om die gemeentelede te ontmoet.
KERKKALENDER
Jy kan die volledige kerkkalender HIER vind.
Die volgende lekker kuiergeleentheid sal altyd op die tuisbladsy gevind kan word. Hier volg 'n opsomming van die grootste geleenthede waarop jy nie moet uitmis nie!

BASAAR
Ons hou jaarliks basaar in die tweede kwartaal. Dit is een van ons groot fondsinsamelings en 'n fantastiese geleentheid. Dit is 'n tipiese plattelandse basaar, maar in die middel van Seepunt, onder die bome voor die kerk.
Kom kuier saam.
Wil jy graag bydra of help?
Jy kan meer hieroor uitvind HIER.

HEMELVAARTETE
Met Hemelvaart word daar elke jaar saam brood gebreek om 'n tafel. Dis 'n heerlike geleentheid om 'n besonderse gebeurtenis te herdenk en te vier. Kom kuier saam.
Wil jy graag bydra of help?
Jy kan meer hieroor uitvind HIER.

VEILING
Die veiling is ons 2de fondsinsamelingsgeleenthied en vind plaas in die 3de kwartaal. Een van ons gemeentelede is 'n bekende afslaer wat die aand onvergeetlik maak. Moet dit nie misloop nie!