⸻ Ons Mense

ANDRIES Cilliers

LERAAR

Andries het begin 2019 by ons aangesluit. Hy fokus veral op Woordbediening, pastoraat en die toerusting van lidmate.

ERICK Zulch

LERAAR

Erick het in 2024 by ons aangesluit in 'n gedeelde pos tussen Drieankerbaai en Groote Kerk Kaapstad. Hy fokus veral op jeug-, getuienis en musiekbediening.

CARLO Froneman

OUDERLING
SKRIBA

Carlo is sedert 2016 die Skriba van Drieankerbaai.

ROELF van der Merwe

OUDERLING
VOORSITTER VAN DIE KERKRAAD

Roelf is aan die stuur van ons kerkraad.

LORNA August

FASILITEITSBESTUURDER

Lorna sorg dat alles glad verloop agter die skerms.

PITA Njovu Mucuwe

TERREINBESTUURDER

Pita is ons Jack of all trades, sy hande staan vir niks verkeerd nie.

HELENA Gavera

OUDERLING
UITREIKE

Helena lei ons inisiatiewe wanneer dit kom by uitreikaksies binne en buite die kerk.

MARGAUX Gaigher

OUDERLING
DIENSVERHOUDINGE

Margaux is 'n Menslike Hulpbron- en Opleidingskonsultant en staan die kerk by met personeel aangeleenthede.

LAMMIE van Vreden

OUDERLING
EIENDOMME & TERREIN

Lammie is die man wat sorg dat ons geboue en terrein in stand gehou word.

MC du Toit

OUDERLING
FINANSIES

MC sien om na die finansies van die kerk en hy is ook ons befaamde veiling afslaer.

TIAN Nienaber

OUDERLING
GEMEENTEBEDIENING

Tian leef sy passie vir musiek en mense uit deur die kerk te sterk in gemeentebediening.

MARINA vd Westhuizen

OUDERLING
KOMMUNIKASIE

Marina ontwikkel die kerk se visuele kommunikasie hulpmiddels.

MARIKE Kleynhans

OUDERLING
JONG VOLWASSENES

Marike sorg dat die behoeftes van jong volwassenes in die gemeente aangespreek word.

CHRIS Derksen

OUDERLING

Chris se ervaring in die besigheidswereld lewer waardevolle bydraes wanneeer dit kom by die besigheid van kerk wees.

KOBUS Meiring

OUDERLING

Kobus of "oom" Kobus soos ons hom ken dien al vir jare op die kerk se kerkraad.

DANIE Theron

ORRELIS

Danie, orrelis extraordinaire, begelei die gemeente al van 1997 af.

NGK DAB wordmark

VOLG ONS

 instagram  instagram  instagram

© 2025 NG Kerk DrieAnkerBaai Gemente | Alle Regte Voorbehou

NGK DAB wordmark

VOLG ONS

 instagram  instagram  instagram

© 2025 NG Kerk DrieAnkerBaai Gemente
Alle Regte Voorbehou

NGK DAB wordmark

VOLG ONS

 instagram  instagram  instagram

© 2023 NG Kerk DrieAnkerBaai Gemente | Alle Regte Voorbehou