GETUIENISBEDIENING
Ons reik uit BINNE ons gemeentegrense – ons neem kennis van die behoeftes van gemeentelede en verleen hulp en ondersteuning waar nodig. Indien jy van enigiemand weet wat finansieel swaarkry, skakel asseblief met Andries of tree in verbinding met die kerkkantoor.
Ons reik uit BUITE ons gemeentegrense – ons ondersteun Straatwerk, een van die aksies binne die groter NG Kerk-familie. Daar is elke kwartaal ‘n geleentheid om by te dra om te help om die nood in ons samelewing te verlig.
HOU ASB DIE KERKKALENDER, AFKONDIGINGS EN SOSIALE MEDIA DOP VIR DATUMS.
2023 - 4de kwartaal
10 November - gaan ons saam met Straatwerk uit in die strate van Kaapstad en beleef die werk wat gedoen word.
15 November - skop die Kerspakkieprojek vir Straatwerk af.

2024
1ste Kwartaal
Daar is weer ‘n geleentheid waar ons op ‘n Vrydagaand saam met Straatwerk uitgaan in die strate van die Moederstad.
2de Kwartaal
Ons begin truie, serpe, musse en ander warm klere insamel vir die winterprojek.
3de Kwartaal
Ons kook lekker sop en breek brood saam met Straatwerk.
4de Kwartaal
Ons Kersprojek en nog ‘n geleentheid om deel te wees van die span wat uitreik op ‘n Vrydagaand.

EREDIENSBEDIENING

MUSIEKBEDIENING
Ons het ‘n droom...
Om werklik ons erediensbediening met musiekbediening aan te vul. Ons wil graag almal wat belangstel om saam te speel of te sing en tyd het om een maal per week te oefen, betrek by ons droom.
Tree asseblief in verbinding met die kerkkantoor indien jy jou talente hier wil inspan.

DIAKENS
Ons maak staat op ons erediensdiakens om mense welkom te laat voel, sodat hulle werklik ervaar dat hulle hier kan tuiskom.
Erediensdiakens verwelkom mense by die deure, neem dankoffers en deurkollektes op, tel die dankoffers na die erediens en doen tafeldiens by nagmaal.
As jy graag op ‘n Sondag op hierdie manier wil help, tree asseblief met die kerkkantoor in verbinding.

VISUELEBEDIENING
Drieankerbaai wil met innoverende en kreatiewe denke, idees en oplossings genereer om ons eredienste meer toeganklik te maak vir die gemeenskap.
As jy jou kreatiwiteit hier wil aanwend, sluit gerus by die eredienswerksgroep aan deur met die kerkkantoor in verbinding te tree.

EIENDOMME
Ons geboue en terrein bestaan sedert 1878, dus gaan dit gepaard met deurlopende instandhouding en verbetering.
Steek asseblief jou hand op as jy ‘n kontak het in die konstruksiebedryf, hetsy vir arbeid of materiale. Jy kan ook jou tyd gee en self inspring.
OF as jy groenvingers het, tree asseblief met die kerkkantoor in verbinding.

GASVRYHEIDSBEDIENING
Drieankerbaai wil jou graag laat tuis voel, deur geleenthede te skep vir die bou van verhoudings. Dit vererg egter beplanning en samewerking, aangesien sulke geleenthede beplan moet word, gerealiseer moet word en daar na die geleentheid opgeruim moet word.
As jy hou van bak, skottelgoed was, tee skink of bestandele kan skenk, want jy wil graag help maar het nie tyd nie of jou koeke wil eenvoudig net nie rys nie. Tree asseblief in verbinding met die kerkkantoor indien jy jou talente hier wil inspan of kan help met skenkings, hetsy tyd of geld of bestandele.
HOU ASB DIE KERKKALENDER, AFKONDIGINGS EN SOSIALE MEDIA DOP VIR DATUMS.

NA EREDIENSTE
Elke Sondag na die erediens kom ons in die kerksaal bymekaar om ‘n koppie tee of koffie te geniet en ‘n beitjie te gesels.
WêRELDBIDDAG vir VROUE
In Maart vier die vrouens van die gemeente Wêreldbiddag vir Vroue. Na afloop van die bymekaarkoms word daar tee en koek geniet.
HEMELVAARTETE
Jaarliks vier ons Hemelvaart saam as ‘n gemeente deur saam te eet om ‘n tafel.
PINKSTERSOP
Gedurende Pinkster kom ons voor of na afloop van die diens bymekaar om saam brood en sop te geniet.
MOEDERSDAGTEE
Op Moedersdag word die tee na die erediens aangevul met tafels vol lekkernye om al die Moeders in ons gemeete te bedank vir die belangrike rol wat hulle in die huisgesin speel.
MANNEONTBYT
Om nie van die mans te vergeet nie word jaar jaarliks ‘n Manneontbyt beplan, waartydens die manne oor hulle rol in die gemeente en in die huisgesin reflekteer.
SENIORSTEE
Die seniors van die gemeente is vir ons baie spesiaal en die Seniorstee is ‘n heerlike oggend vol bederf vir hierdie spesiale lidmate van ons gemeente.
TUINKUIER
In November word daar ‘n Dankofferfees gevier. Dit sluit af met ‘n heerlike gemeente kuier in die tuin onder bome na die diens.

GEMEENTE-AKTIWITEITE
By Drieankerbaai bou ons vehoudinge wat geken word deur wedersydse samewerking en verantwoordelikheid sodat ons saam spesifieke doelwitte kan bereik. Deur saam te werk kry jy die geleentheid om dieper verhoudings met die mense in die gemeenskap te bou, terwyl hierdie sosiale interaksies help om jou fisies en geestelik gesond te hou. Dit is VET pret om deel te wees van die akiwiteite. Die kuier en samesyn “agter” die tafel is net so lekker soos om die tafel.

BASAAR - 2de kwartaal
As een van ons groot fondsinsamelingsgeleenthede, is die basaar waarlik ‘n groepspoging. Basaar hou is baie werk, maar vele hande maak ligte werk. Hier soek ons mense wat bereid is om te help, as sameroepers (conveners) van ‘n tafel, as deel van die produksiespanne vooraf, as deel van die verkopespanne op die dag, of om te help uitpak en oppak.
As jy nie tyd het nie of dit nie jou ding is nie, kan jy altyd bydra deur bestanddele of kontant te skenk om die produksiespanne en aankope te ondersteun.
As jy op enige manier by die basaar voorberieding en/of die aksie op die dag wil betrokke raak, maak gerus kontak met die kerkkantoor.

VEILING - 3de kwartaal
Ons jaarlikse veiling is nog ‘n hoogtepunt op die kalender en ons 2de groot fondsinsamelingsgeleentheid. In hierdie geval gaan dit grootliks oor die versoeke vir lotskenkings. As jy of iemand wat jy ken in staat is om verblyf, produkte, ervarings of dienste te skenk om opgeveil te word, tree asseblief in verbinding met die kerkkantoor.
En natuurlik is daar ook hande nodig om te help met bemarking, bedankingsbriewe, koördinasie tussen skenkers en organiseerders, die uitpak en oppak. Of bring eenvoudig jou beursie en vriende met diep sakke om saam te bie!

HEMELVAARTETE - 2de kwartaal
Met Hemelvaart breek ons saam brood wanneer ons as gemeente saamkom om ‘n tafel. Hierdie geleentheid is ‘n gratis uitnodiging aan die hele gemeente, en om die rede is ons afhanklik van skenkings en hulp van die gemeente.
Hier soek ons mense wat bereid is om te help kos maak, bestandele skenk, vooraf die tafels te dek en weer na die tyd op te ruim. Dis ‘n heerlike aand saam waartydens ons ‘n groot dag op die kerkkalender vier. Moet dit nie misloop nie en as jy voel jy kan handbysit, skakel asseblief die kerkkantoor.

KOMMUNIKASIE
By Drieankerbaai speel kommunikasie 'n noodsaaklike rol om betekenisvolle verhoudings in die gemeenskap te ontwikkel, instellings te verander, geestestoestande te bevorder en samewerking te bewerkstellig. Dis die warm handdruk of omhelsing wat jou by die voordeur van die kerk verwelkom en is nie net vir ons gemeentelede nie, maar vir enigiemand wat 'n geestelike tuiste soek.

SOSIALE MEDIA
Is jy ‘n sosialemedia-guru, of is dit ‘n belangstelling? Word dan deel van ons sosialemediaspan. Ons bedryf tans ‘n Facebook-blad, Instagram-profiel asook ‘n YouTube-kanaal. As jy mooi foto's neem, slim kopie skryf, graag video's maak of hou daarvan om in Canva te werk, help ons om ons sosialemedia-teenwoordigheid te groei en te handhaaf.

NUUSBRIEF
Die weeklikse nuusbrief aan die gemeente is nog ‘n geleentheid om deel te word van die kommunikasiespan.

WEBTUISTE
Het jy enige Wordpress ondervinding? of Dalk is jy ‘n SEO-spesialis? Dan is die webblad die plek vir jou! Tree asseblief met die kerkkantoor in verbinding as jy jou talent hier kan aanwend.

BEMARKING van AKTIWITEITE
Drieankerbaai streef daarna om ‘n groter rol in die gemeenskap om ons te speel. Dus wil ons nie net gemeentelede by ons aktiwiteite betrek nie, en hiervoor is bemarking nodig. Wend jou kreatiwe denke hier aan, veral as jy enige bemarkingsagtergrond/-opleiding het. Of help aan die produksie kant as jy vaardig is in Canva of Adobe Creative Suite.

HANDELSMERKKONTINUïTIEIT
Dit is vir ons belangrik om ‘n konsekwente boodskap oor te dra. Dit begin met ons handelsmerk en word deurgevoer in al ons gedrukte en digitale kommunikasie. Jy kan ook hier ‘n verskil maak, aangesien ons graag ons materiaal gereeld afwissel.