circle—W&Blue_smallercircle—W&Blue_smallercircle—W&Blue_smallercircle—W&Blue_smaller
  • ONS BLOG
  • WAT DOEN ONS
    • KUIER SAAM
    • GROEI SAAM
    • WERK SAAM
  • WIE IS ONS
  • ONS MENSE
  • KONTAK ONS
  • WAAR IS ONS
✕
  • Filter by
  • Categories
  • Tags
  • Authors
  • Show all
  • All
  • Uncategorized
  • All
  • All
  • admin_325k3r82a1
March 8, 2024

WYSHEID EN RESPEK

Het jy al ’n skroef probeer indraai met ’n groentemessie? Die resultaat is ’n gesukkel, omdat die eie aard van die skroef en die groentemessie nie gerespekteer word nie.

Ontsag is eerbied vir iets se eie aard

Do you like it?2
Read more
May 17, 2021

WAAR SAL ONS WYSHEID VIND?

Waar sal ons wysheid vind? Wat beteken die strewe na wysheid in ’n wêreld van harde konflik, van oorlog en geweld en onreg?

Dit is die vraag waarmee ons gemeente se nuwe blog begin

Do you like it?95
Read more
May 17, 2021

WYSHEID EN ONDERSKEIDINGSVERMOË

As die eerste tree na wysheid is om te erken jy weet nie; dan sou ‘n tweede tree na wysheid dus wees om te sê: “As ek nie weet nie, behoort ek te sorg dat ek ingelig word.”

Maar hoe nou as ek met inligting oorlaai word?

Do you like it?39
Read more
May 14, 2021

WYSHEID EN MY MORELE KOMPAS

'n Respek vir waarheid gaan jou nie onfeilbaar maak nie, maar een ding is waar:

’n mens wat nie die waarheid respekteer nie, gaan ook nie groei in wysheid nie.

Do you like it?97
Read more
May 14, 2021

WYSHEID EN VREES

“Ontsag (Vrees - ou vertaling) vir die Here is die begin van kennis.” - Spreuke 1:7 Hoe kan vrees (of die sagter ontsag) jou tot wysheid lei?

Do you like it?70
Read more